Archive | March, 2012

Eugene and Salomie | Forest 44

Eugene en Salomie het die knoop deurgehaak in die pragtige ‘St Anthonys in the Valley chapel’ en daarna hulle wit en swart onthaal by Forest 44 gehou. Tradisioneel assosieer mens wit met troue, maar die swart toevoeging is deesdae so vars en anders. Salomie het ‘n aansteeklike glimlag en Eugene was baie meer gemaklik met […]


 

Follow me on Facebook!